Across
- 3. Wat moet ons eers uit ons oog haal voor ons 'n broer probeer aanspreek?
- 4. Wat het die dissiples met hulle hande uitgevryf en geeet?
- 6. Wie was Simon Petrus se broer?
- 8. Wat het Dawid en sy manne uit die huis van God geneem om te eet?
- 9. Wie het vir Jesus verraai?
Down
- 1. Ons moet ____________ wees, net soos wat ons Vader is.
- 2. Hoeveel apostels het Jesus gekies?
- 5. Watse hand van die man was gebreklik?
- 6. Aan wie behoort die koninkryk van God?
- 7. Die mense het hom probeer _________, omdat daar van hom krag uitgegaan het.
