Manlik en vroulik

123456789101112131415
Across
  1. 5. Ek is my ouma se gunteling (kleinseun)
  2. 7. Die (tannie) is baie streng
  3. 9. Hier kom die (bruidegom)
  4. 10. Justin Bieber is Shane se gunsteling (sangeres)
  5. 11. Ons het 'n baie gawe kelner gehad vanaad met aandete
  6. 12. Robin se (oupa) koop altyd vir haar lekkers as sy gaan kuier
  7. 14. Die (seun) is baie stout
  8. 15. Die seun hou baie van sy (niggie)
Down
  1. 1. Noah is my beste (vriend)
  2. 2. Mr B is die (onderwysres) met die mooiste blonde hare
  3. 3. Johnny Depp is 'n uitstekende (aktrise)
  4. 4. Batman is my gunsteling (heldin)
  5. 6. Engeland se (koning) in ongelukkig oorlede
  6. 8. Shumi kan nie wag om haar (prins) te sien nie
  7. 9. Atticus is Lola se (suster)
  8. 13. Die (vrou) is lief vir haar familie