Across
- 3. Gas word afgekoel en in 'n vloeistof verander
- 4. is 'n voorbeeld van 'n vaste stof wat nie in water sal oplos wanneer 'n mengsel gevorm word nie
- 6. Daar is ___ tussen deeltjies (aantrekking en replusion)
- 7. Kan maklik buig sonder om te breek
- 12. Wanneer deeltjies verhit word, kry hulle meer __
- 14. Wanneer twee of meer stowwe gemeng word, maar die een los in die ander op en kan nie gesien word nie
- 15. vloeistof word afgekoel en na 'n vaste stof verander
- 16. Die manier waarop vaste stowwe beweeg
- 17. het massa en neem spasie op
- 18. Wanneer twee of meer stowwe saam gemeng word, maar die dele kan maklik gesien word
- 20. Vloeistof word verhit en na agas verander
Down
- 1. skeidingsmetode wat vir 'n oplossing gebruik word
- 2. Is 'n voorbeeld van 'n oplossing
- 5. Die model wat die vier hoofeienskappe van materie aandui
- 8. Die vermoƫ om te dryf
- 9. skeidingsmetode wat vir 'n mengsel gebruik word
- 10. Die drie fases van materie is vaste, vloeistof en __
- 11. Fases van materie kan verander deur af te koel of ___ by te voeg
- 13. Hoe naby die deeltjies saamgepak is
- 19. vastestof word verhit en in 'n vloeistof verander
