Matteus 1-4 Woensdag 19 Julie 2023

12345678910
Across
  1. 3. Waar is Jesus gebore?
  2. 4. Wie is Abraham se seun?
  3. 6. Hoeveel dae het Jesus niks geëet of gedrink nie?
  4. 8. Wie het in 'n droom aan die Engel verskyn?
  5. 9. Wat het Johannes om sy heupe gedra?
  6. 10. Wie is Maria se verloofde?
Down
  1. 1. Deur wie is die priesterhoofde en skrifgeleerders bymekaar geroep?
  2. 2. Waar woon die heidene?
  3. 5. Hierdie is een van die goed wat Johannes geëet het.
  4. 7. Waar is die woestyn waar Johannes die Doper begin preek het?