Meervoud en Verkleining

1234567891011
Across
  1. 3. Party Rivier vloei duur (kloof)
  2. 5. Drie (Wolf) loop daar
  3. 6. Die klein (kalf) staan in die veld
  4. 7. Daar is vier (stoof) in die kombuis
  5. 9. Die Meisie skryf baie (brief) vir haar ouma
  6. 10. Keketso maak 'n klein (Elf)
  7. 11. My Pa draai (skroef) in die muur
Down
  1. 1. Daar lê twee (kolf) op die krieketveld
  2. 2. Masego sny (Kerf) in die stok
  3. 4. Chani spring in die klein (golf)
  4. 7. Twee (sif) hang teen die muur
  5. 8. Sy sien 'n klein (Kreef)