Across
- 3. 'n Vierkant word gebruik om die hoek aan te dui.
- 5. 'n hoek tussen 90 en 180 grade.
- 9. 'n ...... driehoek bevat een regtehoek (90 grade).
- 10. 'n ...... driehoek waar die sye ewe lank is en elke binnehoek is gelyk aan 60 grade
Down
- 1. Die som van die hoeke binne 'n ..... is gelyk aan 180 grade.
- 2. 'n hoek tussen 0 en 90 grade.
- 4. 'n Hoek wat gelyk is aan 180 grade.
- 6. Hoeke is alles deel van watter onderwerp in wiskunde.
- 7. 'n Instrument wat gebruik word om hoeke te meet.
- 8. Ons noem die sy teenoor die regtehoek 'n ........
