Across
- 3. ________migrasie beweeg binne 'n staat, land of kontinent
- 4. migrasie -druk - om politieke vervolging of oorlog te ontsnap.
- 5. druk - ver van familie en vriende, minder om te doen in die plattelandse gebiede
- 7. trek- beter werksgeleenthede, hoër lone
- 10. Die manier waarop mense oor die hele aarde versprei.
- 12. _______migrasie beweeg met elke seisoen of in reaksie op arbeid of klimaatstoestande
- 14. is waar mense van een plek na 'n ander beweeg.
- 16. migrasie trek vir beter lewenskwaliteit of om nader aan familie of vriende te wees.
- 17. druk - mense voel onveilig om in gebiede met sulke gevare te woon.
Down
- 1. is 'n persoon wat na 'n nuwe land verhuis het wees probleme in hule vorige huis.
- 2. ______kan ook die verhouding van mans tot vroue in elke land wys.
- 6. omgewings soos warm klimaat naby die strand en berge
- 8. verlaat een land om na 'n ander te verhuis
- 9. trek na 'n nuwe land
- 11. druk- werkloosheis,kry beter werk en lae lone.
- 13. ________migrasie is verhuising na 'n ander staat, land of kontinent
- 15. trek waar die regering meer stabiel is en die omgewing veilig is.
