Middelmisbruik

12345678
Across
  1. 4. Die plant waarvan sigarette gemaak word.(Tabak/Papawer/Rooibos)
  2. 6. Hierdie dwelm laat mense dinge sien wat nie regtig daar is nie.(LSD/Allergex/Skisofrenie)
  3. 7. n Baie gevaarlike kristal-dwelm wat rook of gesnuif kan word.(Metamfentamien(tik)/Alkhol/Heroïen)
  4. 8. n Drank wat mense kan laat dronk word.(Alkohol/Jive/Coca Cola)
Down
  1. 1. Word soms ‘weed’ of ‘cannabis’ genoem.(Dagga/Heroïen/LSD)
  2. 2. n Klein, rond tablet wat groen of blou kan wees veroorsaak gebrek aan eetlus,`n droe mond,sleeptong praat(mandrax/antibiotika/puinpil)
  3. 3. Hierdie dwelm veroosaak`n gevoel van ekstase en vreugde.(Ecstasy/Hooka pyp/Kaas)
  4. 5. Hierdie dwelm kan ingespuit word en dit veroorsaak persoonlikheidveranderinge en gebrek aan koördinasie.(Heroïen/Whiskey/Panado)