Across
- 4. 'n gebruik van chroom
- 6. bogrondse myne word ook _______ genoem
- 8. mynwerkers moet altyd veiligheidshoede, handskoene en _______ dra
- 11. word gebruik in die maak van karre
- 12. word gebruik in koeldrankblikkies en batterye
- 14. wanneer daar onder die grond gemyn word
- 16. waarvoor goud, silwer en diamante gebruik word
- 17. rotse bevat ________ wat deur mense gebruik word
Down
- 1. onder die grond bestaan myne uit tonnels en _____
- 2. om rotse uit die grond te verwyder
- 3. word vir die maak van waterpype gebruik
- 5. hierdie pype pomp vars lug in die ondergrondse myn in
- 7. wanneer mynwerkers onder rotse begrawe word
- 9. word gebruik in TV's en selfone
- 10. iets wat nie in myne toegelaat word nie
- 13. mynstof wat 'n longsiekte kan veroorsaak
- 15. word gebruik om brûe te bou
