Across
- 2. Dui die laagste land aan.
- 4. Hoë, plat binnelandse dele van 'n land.
- 6. Laagliggende land wat naby die see is.
- 8. Dinge in die natuurlike omgewing, soos riviere en berge.
- 10. Dui die hoogste land aan.
Down
- 1. Die inligting wat gegee word oor die hoogte.
- 3. Hulle is gewoonlik links of regs op 'n kaart geleë.
- 5. Het 'n kaartsleutel om dit te lees.
- 7. Waar die land en die see mekaar ontmoet.
- 8. kaart Toon sekere dinge: riviere, mere, berge en heuwels.
- 9. In blou aangedui.
