Across
- 2. Eerste stel programme wat laai wanneer 'n rekenaar aangeskakel word
- 3. Eerste skerm wat verskyn nadat die rekenaar aangeskakel word
- 6. 'n Kontrole wat gebruik word om 'n waarde te verander deur op 'n op of af pyltjie te klik
- 7. Stelle instruksies wat 'n rekenaar vertel wat om te doen
- 10. "n Venstertjie wat vir kommunikasie tussen 'n rekenaar en 'n gebruiker gebruik word
- 11. Word gebruik om toegang tot webblaaie op die internet te verkry
- 13. Dit is 'n groep programme wat spesifieke take vir die gebruiker uitvoer
- 14. Word voorkomend gebruik vir besmetting deur virusse
Down
- 1. Dit verklein die grootte van lêers
- 3. Word gebruik om teksgebaseerde dokumnete te skep, te redigeer, en te druk
- 4. Dit is programme waarmee die rekenaar beheer, ondersteun en bedryf word
- 5. Laat jou toe om take te verrig wat op berekeninge gebaseer is
- 8. Die manier waarop die inhoud van die skerm vir ons georganiseer en aangebied word
- 9. 'n Kontrole waarin 'n gebruiker inligting kan tik
- 12. 'n Voorbeeld van 'n bedryfstelsel vir draagbare toestelle
