Across
- 3. Woorde wat in kleiner dele verdeel word
- 4. Die gedeelte van taalleer wat die bou van woorde bestudeer
- 5. kom voor as 'n kompleks maar is nie een nie
- 7. deel wat voor die stam is
- 10. deeltjies wat by 'n simpleks gevoeg kan word om kompleks te vorm
- 11. ook bekend as 'n agtervoegsel
- 12. woord Ook bekend as 'n kompleks
Down
- 1. ook bekend as voorvoegsel
- 2. deel wat agter die stam staan
- 5. woorde wat nie in kleiner dele verdeel kan word nie
- 6. vier letter woord vir basis
- 8. woord Ook bekend as simpleks
- 9. ander naam vir 'n woord wat op sy eie kan funksioneer
