My oupa is n superster

123456789
Across
  1. 2. – Die naam van Morné se oupa.(4)
  2. 3. – Waar kinders leer.(5)
  3. 4. – Oupa Bart het 'n blink idee gehad.(4)
  4. 7. – Oupa Bart was een in sy jong dae.(7)
  5. 9. Oupa Bart hou dit om die skool te help. (8)
Down
  1. 1. – Wie van Morné was n superheld.(4)
  2. 2. – Oupa Bart ry daarop.(9)
  3. 5. – Dit het verdwyn, en Oupa Bart moes dit help terugkry(4).
  4. 6. – Wat Oupa Bart aan die einde van die storie is.(4)
  5. 8. Die seun in die storie. (5)