Natuurgevare en Natuurrampe

1234567891011121314
Across
  1. 5. Beweging van die plate beteken die aarde se kontinente ook geleidelik beweeg
  2. 8. Verskiklik warm : 1000°C en 1175°
  3. 10. Gebeurtenisse wat in die natuur plaasvind wat hewige skade kan aanrig
  4. 11. Bestaan uit gesmelte rots
  5. 12. Eerste Landmassa
  6. 14. Paaie, bruê en geboue vorm deel van hierdie
Down
  1. 1. tekort aan kos in 'n gebied
  2. 2. Wanneer plate oor mekaar skuur, druk bou op en energie word vrygestel
  3. 3. 'n Groot seegolf
  4. 4. Dinge soos aangelêde water en elektrisiteit
  5. 6. Vind plaas wanneer mense & diere geboue en basiese geriewe vernietig
  6. 7. Met verloop van tyd is die aarde besig om al hoe warmer te word.
  7. 9. korttermyn-verandering duur 4-7 jaar
  8. 13. Hewige storms bekend as siklone, tifone ens. bekend as ___________ storms