Across
- 4. Ons bely inderdaad dat Hy waarlik ons ... is (Matt 1:23)
- 5. Ons bely dat God die ... aan die vaders vervul het (1 Kor 16:15)
- 7. deur werklik 'n egte ... natuur aan te neem (1 Petrus 4:2)
- 9. Die belofte vervul deur die ... en ewige Seun te stuur (Joh 3:18)
- 13. Hy is in die liggaam van die geseënde ... ... verwek (Lukas 1:27)
- 14. met al die mens se ... maar sonder sonde (Rom 15:1)
Down
- 1. Deur die mond van die heilige ... (2 Kron 24:19)
- 2. maar ook 'n egte menslike ..., om so 'n werklike mens te wees (Matt 10:28)
- 3. Hy het die gestalte van 'n ... aangeneem en aan die mens gelyk te word (Fil 2:7)
- 6. Want Hy moes sowel die siel as die liggaam aanneem om al twee te ... (Klaag 3:58)
- 8. deur die krag van die ... ... (Titus 3:6)
- 10. Ons bely dat Christus die ... en bloed van die kinders deelagtig geword het (Heb 2:14)
- 11. Hy het nie alleen wat die ... betref die menslike natuur aangeneem nie (1 Kor 15:44)
- 12. Hy wat die vlees betref, 'n nakomeling van ... is (Rom 1:3)
