Numeri 12

12345678910
Across
  1. 4. Hoeveel dae moes Mirjam uit die kamp uitgesluit word?
  2. 5. Waar het die volk weer kamp opgeslaan?
  3. 6. "As daar 'n _________ van die Here onder julle is, maak Ek My aan hom bekend..."
  4. 7. Watter tipe man was Moses?
  5. 9. "Laat sy tog nie wees soos 'n _______________ kind waarvan die liggaam by geboorte al halfpad verteer is nie."
  6. 10. Die Here sal met hul praat in ____________
Down
  1. 1. Die Here sal Homself bekend maak deur ___________
  2. 2. Watter siekte het Mirjam getref?
  3. 3. Moses het 'n___________ vrou getrou.
  4. 8. Van waar het die volk af weggetrek?