Across
- 4. Die vrug wat hulle moes terugbring van die land wat hul gaan verken het.
- 8. Hulle woon in die Suidland.
- 9. Die land wat die manne moes gaan verken.
- 10. Die verkenners het toe by Moses en Aaron en die hele vergadering van die Israeliete by ______ in die Paranwoestyn aangekom.
Down
- 1. Die Kanaaniete woon langs die rivier.
- 2. "Trek deur die __________ en op na die bergwereld toe"
- 3. Sy ander naam is Josua.
- 5. 'n Rank met een druiwetros is daar afgesny.
- 6. Agiman, Sesai en talmai is afstammelinge van __________
- 7. Hoeveel dae lank het hulle die land verken?
