Nutrition Gr.10

1234567891011
Across
  1. 2. Sluit alle voedsel in wat deur die dag geëet word..
  2. 6. Hou die oë, vel en slymvliese gesond.
  3. 7. Alle voedsels geëet in een maaltyd.
  4. 8. Die nutrient geassosieer met die voedselgroep Vleis en vleis alternatiewe.
  5. 9. Beskerm die liggaam teen siektes
  6. 10. Die nutrient geassosieer met die voedselgroep Graan en graan produkte.
  7. 11. Mineraal wat help met die bou van sterk bene en tande.
Down
  1. 1. Die nutrient geassosieer met Melk en melk produkte.
  2. 3. Baie belangrike nutrient vir tieners.
  3. 4. Drie hoof maaltye met gesonde peuselhappies tussen in.
  4. 5. Die nutrient geassosieer met die voedselgroep Groente.
  5. 6. Die nutrient geassosieer met die voedselgroep Vrugte.
  6. 9. Die nutrient wat met peristalsiese beweging in die ingewande help.