Across
- 3. beheer die vloei van elektrisiteit
- 4. die hoeveelheid energie wat 'n sisteem gee
- 6. 'n ronde staaf wat aan 'n wiel gekoppel is.
- 9. masjien wat elektristeit opwek
- 10. twee of meer onderdele wat saam werk
- 12. iets wat ons kan verbrand/eet om energie te kry.
- 13. om 'n vuur dood te maak.
Down
- 1. die hoeveelheid energie wat 'n sisteem kry.
- 2. is die middelpunt
- 5. as iets saam gedruk word om gebergde energie te laai.
- 7. om te keer dat iets gebeur.
- 8. 'n materiaal wat vinnig na sy oorspronklike vorm terug keer.
- 11. verander chemiese energie na elektriese energie
