NW kwartaal 2

1234567891011121314151617181920212223242526
Across
  1. 2. Dit neem die vorm aan waarin dit geplaas word
  2. 4. Die metaal wat in elektriese bedrading gebruik word
  3. 6. ‘n Gebruik van yster op huise se dakke
  4. 10. Word gemaak deur die vermenging van meel en water
  5. 12. Materiale wat gesmelt is word ______ materiale genoem
  6. 14. ‘n Magnetiese metaal (soos nikkel en yster)
  7. 15. Wanneer jy die hitte verwyder
  8. 18. In staat om lig te weerkaats
  9. 19. Iets wat nog nie verwerk is nie
  10. 21. Word gemaak deur die vermenging van water en boupleister
  11. 22. kan gevorm word
  12. 23. ‘n Ander woord vir verhit
  13. 24. Om water uit te haal
  14. 26. Die eienskap om solied te wees en moeilik om te breek of buig
Down
  1. 1. Die enigste metaal wat roes. Hierdie metaal is ook smeebaar
  2. 3. Die verbinding en verandering van materiale
  3. 5. ‘n rooi/bruin poeier wat op yster vorm wanneer yster aan suurstof blootgestel word
  4. 6. die temperatuur waarteen metale smelt
  5. 7. ‘n Vloeibare metaal teen kamertemperatuur
  6. 8. ‘n Nie-magnetiese metaal
  7. 9. meeste metale teen kamertemperatuur
  8. 10. Die metaal wat blink bly
  9. 11. kan gestrek word om stringe draad te vorm
  10. 12. Die oordrag van hitte
  11. 13. Word gemaak deur die vermenging van water en gips
  12. 16. klippe wat metale bevat
  13. 17. Sekere metale wat mekaar aantrek deur ‘n onsigbare veld
  14. 20. Word gemaak deur die vermenging van water, sement, gruis en sand
  15. 25. Waarin bakstene gebak word om nog harder te word