Across
- 2. Natuurlike tekstiel wat van plante af kom.
- 4. Die temperatuur waarop 'n vaste stof na 'n vloeistof verander.
- 6. 'n nie-metaal wat goed is vir isolasie en word dikwels in kabels gebruik.
- 7. Hoofbestandeel van bakstene.
- 8. 'n Proses om die glans van 'n oppervlak te verbeter.
- 11. Waar jy aandui waar jy jou inligting gekry het.
- 12. 'n Verwerkte produk van hout.
- 14. Die aksie wat jy doen om 'n produk harder te maak nadat dit gedroog het.
- 16. Verwyder hitte om die materiaal te laat stol.
- 19. Plastiek word meestal van die roumateriaal gemaak.
- 20. 'n Eienskap om in dun drade getrek kan word.
- 22. Watter stap ontbreek in die maak van bakstene: meng, ___ en bak.
- 23. Die toestand van materiaal waarin klein en hout is.
- 25. 'n Materiaal wat nog in sy natuurlike toestand is en nie deur mense verwerk of verander is nie.
- 26. Die hoofdoel van verwerking is om materiale meer _______ te maak.
Down
- 1. 'n Stof wat jy met water meng om gips te vorm.
- 3. Wat gebeur met die modderstene wanneer mens droë gras byvoeg?
- 5. Waterdig en _______ is die twee belangrike eienskappe van keramiek.
- 9. Mengsel van yster en koolstof. Word gebruik vir verskeie items bv, 'n mes of skêr.
- 10. Word by beton gevoeg om gewapende beton te vorm.
- 13. Om stappe van 'n proses in die korrekte chronologiese volgorde met pyle aan te dui.
- 14. 'n Produk wat gemaak word deur vermenging en verharding.
- 15. 'n Eienskap van 'n materiaal soos gips wat 'n nuwe vorm aanneem en dan sterk word.
- 17. 'n Metaal wat maklik met 'n hamer in dun velle geslaan kan word.
- 18. Water word uit die mengsel verwyder.
- 21. Die bindmiddel in beton wat met water reageer en hard word.
- 24. 'n Produk wat gemaak word deur die meng van meel en water.
- 27. Word gemaak deur sand te verhit.
