Oefen 2

12345678910
Across
  1. 3. Wie vat alles wat die vurk optrek ?
  2. 4. Wat sal daar vir Jabes in Gilead wees, more as die son warm word ?
  3. 6. Hebreeuse naam van die bad by die Skaapport.
  4. 9. Hy was sy lewe lank 'n leier in Israel.
  5. 10. Die seuntjie by die berg het vyf ____.
Down
  1. 1. Waarmee het Jesus almal uit die temple uitgejaag ?
  2. 2. Hulle kom sê dat die kind lewe.
  3. 5. Die Here het die mense van Gat met dit getref.
  4. 7. In wie se hand het die Vader alles gegee ?
  5. 8. Waarin het Samuel die reg van die koning opgeteken ?