Olivia se Ooievaars 2013

1234567891011
Across
  1. 2. Watter sportsoort neem Ruan & Rihan aan deel
  2. 3. Wat bak Oliva graag
  3. 4. Wat doen n baba as hy honger is
  4. 5. Wat is Olivia se hond se naam
  5. 6. Wat soek n kind altyd baie van
  6. 7. Wat is Olivia se noemnaam
  7. 8. Wie was reg om vroeg-oggend met sy vistrommel & PJs te gaan visvang
  8. 9. Wat is Olivia se gunsteling kleur
  9. 11. Watter maand vejaar Olivia
Down
  1. 1. Van watter Kanadese sangeres hou Olivia van
  2. 4. Watter handwerk doen Oliva graag
  3. 8. Wie is baie goed met Wiskunde op skool
  4. 10. Watter maand kom die baba