Across
- 4. Gunstelling komponis
- 7. Oma se kind wat haar maklik om sy vinger draai
- 9. Pa se naam
- 11. Geboortehuis
- 13. Ouderdom wat gevier word
- 14. Plaas
- 16. Dogter wat altyd regstaan om “ma” te help
- 17. Provinsie
- 20. Sus
- 21. Wanneer verjaar Oma?
- 22. Van
- 23. Kleindogter
- 24. Agterkleinkinders
- 26. Oudste dogter
- 28. Moeder se bynaam
- 29. Gunstelling opera
- 30. Eerste kêrel se naam
- 31. Kind wat 'n wêreldrekord gehou het vir die langste tenniswedstryd
Down
- 1. Middelkind wat kan skilder
- 2. Vakansie
- 3. Jongste
- 5. Groot liefde vir perde
- 6. Oma se "Hero"
- 8. Tweede Naam
- 9. Phillip se gunseling person
- 10. Rytuig
- 11. Gunsteling blom
- 12. Familielid wat al in die selfde Rock Festival as Prime Circle en Cutting Jade gespeel het in ‘n band.
- 15. Gunsteling kleur
- 18. Nooiensvan
- 19. Beroep
- 25. Annette se beste vriend
- 27. Stefan se ander helfte
