Across
- 4. Jy moet jou naaste ???? hê soos jouself.
- 5. Ek slaan die tafel. Is dit oorganklik of onoorganklik?
- 7. Gesegde van "Die padda spring op die blaar"
- 8. Vraag met 'n antwoord?
- 10. Onderwerp van "Die padda spring op die blaar"
Down
- 1. Vraag sonder 'n antwoord?
- 2. Gesegde staan ook bekend as 'n?
- 3. Voorwerp van "Die padda spring op die blaar"
- 6. ?????????? almal rondom jou.
- 9. Wie of ??? is die vrae wat gevra kan word?
