Across
- 8. 'n Planeet wat rooi verskyn
- 10. Was 'n asteroiede maar nou 'n dwerg planeet
- 11. Die klein lens waardeur jy kyk met 'n teleskoop
- 12. Die kleur van die dofste sterre
- 13. Naaste ster aan die son
- 14. Die agste planeet
- 15. Noem een app op jou foon wat die maanfases aandui
- 16. Die sewende planeet
- 17. Die grootste planeet
- 20. Teleskoop wat net spieels gebruik
- 21. Ster met 'n baard
- 22. Ons vind Suid met hierdie sterteken
Down
- 1. Die pragtige sterswerm in die Suiderkruis
- 2. Die naam van ons sterrestelsel
- 3. Bekend as die oggend of aand ster
- 4. Die sterteken is ook bekend as die teepot
- 5. Die kalender naam vir die eertse dag van somer en winter
- 6. Die gasreus met die grootste ringe
- 7. Grootse impak krater in Suid Afrika
- 9. Die naaste ster aan die aarde
- 12. Die kleur van die warmste sterre
- 13. Was die 9de planeet maar nou 'n dwerg planeet
- 15. Die twaalf stertekens op die ekliptieka
- 18. Teleskoop wat net lense gebruik
- 19. Die hart van die skerpioen
