Across
- 3. Die een wie die rieme neerlê.
- 5. Wie hom/haar rammetjie uitnek hou.
- 6. Dit spreek in tale
- 9. Geloof, .... en Liefde
- 10. Die appel val nie ver van die boom nie.
- 11. Alle paaie lei na Rome.
Down
- 1. Met lippies so rooi.
- 2. Aanhouer wen.
- 4. Ek weet al sien ek nie
- 7. Die' wat die lewenspad saam met ons voltooi
- 8. Hy/Sy kom nie warm by die water nie.
- 10. Ons doen dit op ons knieë
