Across
- 2. Jesus is hier gekruisig
- 3. Hierdie dissipel het Jesus verraai
- 5. Hierdie dissipel wou nie glo Jesus het opgestaan nie
- 6. Hierdie man het Jesus se liggaam gevra en gaan begrawe
- 8. Hierdie dissipel het Jesus verloen
Down
- 1. Sy het Jesus met Nardus olie gesalf
- 2. Tuin waar Jesus gaan bid het
- 4. Hoepriester toe Jesus gekruisig is
- 7. Het vir die vroue gese dat Jesus opgestaan het
