Across
- 2. stukke rots wat om die Son wentel.
- 7. die pad/baan wat elke planeet volg.
- 8. die Son en al die voorwerpe wat daaromheen beweeg.
- 10. beweging van een liggaam om 'n ander.
Down
- 1. draaibewegings van voorwerp om sy eie as
- 3. Die ekstra dag wat bygevoeg word by 29 Februarie soadat ons 366 dae het in 'n jaar.
- 4. die laag gas rondom 'n planeet.
- 5. groot voorwerp wat om die Son wentel.
- 6. soliede rotsagtige liggaam wat om planeet wentel.
- 8. Die ster in ons sonnestelsel.
- 9. enorme bal brandende gas in die ruimte.
