Planeet Aarde

1234567891011
Across
  1. 4. die laag gas rondom 'n planeet.
  2. 5. die Son en al die voorwerpe wat daaromheen beweeg.
  3. 7. enorme bal brandende gas in die ruimte.
  4. 9. beweging van een liggaam om 'n ander.
  5. 10. soliede rotsagtige liggaam wat om planeet wentel.
  6. 11. Die ekstra dag wat bygevoeg word by 29 Februarie sodat ons 366 dae het in 'n jaar.
Down
  1. 1. stukke rots wat om die Son wentel.
  2. 2. groot voorwerp wat om die Son wentel.
  3. 3. die pad/baan wat elke planeet volg.
  4. 6. Die ster in ons sonnestelsel.
  5. 8. draaibewegings van voorwerp om sy eie as