Plekke in my gemeenskap

123456789
Across
  1. 4. Pappa belê sy geld veilig.
  2. 6. Pappa gaan gooi petrol in die motor.
  3. 8. Ons gaan leer van Maandag tot Vrydag.
  4. 9. Ouma gaan kry pille op 'n voorskrif.
Down
  1. 1. Ons stuur 'n brief aan my tannie.
  2. 2. Ons vlieg Mauritius toe.
  3. 3. Ek gaan neem 'n boek uit om te lees.
  4. 5. Ons gaan dien die Here Sondag.
  5. 7. Die skelms word toe gesluit.
  6. 8. Mamma gaan koop melk en brood.