Across
- 4. Pappa belê sy geld veilig.
- 6. Pappa gaan gooi petrol in die motor.
- 8. Ons gaan leer van Maandag tot Vrydag.
- 9. Ouma gaan kry pille op 'n voorskrif.
Down
- 1. Ons stuur 'n brief aan my tannie.
- 2. Ons vlieg Mauritius toe.
- 3. Ek gaan neem 'n boek uit om te lees.
- 5. Ons gaan dien die Here Sondag.
- 7. Die skelms word toe gesluit.
- 8. Mamma gaan koop melk en brood.
