Poësie terminologie

12345678910111213141516171819202122
Across
  1. 5. Daar word oordryf.
  2. 7. Slegs 'n paar woorde in die gedig rym
  3. 9. Haar swart oë word deur haar bleek, wit vel beklemtoon (voorbeeld).
  4. 12. Die manier waarop die gedig gedruk is.
  5. 13. 'n geluid word nageboots.
  6. 14. ab ab
  7. 17. Die liriese gedig kan ________ word.
  8. 18. Daar is nie 'n vaste rympatroon nie.
  9. 19. Bestaan uit 5 reëls en is humoristies.
  10. 21. 'n Sin word onvoltooid gelaat met die weglaat van woorde.
  11. 22. Strofe wat uit 3 reëls bestaan.
Down
  1. 1. Twee voorbeelde van halfrym.
  2. 2. aabb
  3. 3. Twee dinge word met mekaar vergelyk. Die woorde "soos" en "as" word gebruik.
  4. 4. 'n Gedig wat uit 14 reëls bestaan.
  5. 6. Dit is 'n skynbare teenstelling.
  6. 8. 'n Woord of 'n naam se letters word vertikaal geskryf en elke letter vorm die begin van 'n versreël.
  7. 10. Die persoon wat praat in die gedig.
  8. 11. Vordering in die gedig.
  9. 15. Die gevoel wat die digter oordra.
  10. 16. Die kwatryn-gedig bestaan uit______ reëls.
  11. 20. Strofe wat uit 4 reëls bestaan.