Across
- 5. AABB
- 7. die gras is wuiwende hande
- 9. bestaan uit versreëls en strofes
- 10. "grr-grr"
- 14. ABAB
- 16. herhaling van 'n konsonant-klank in 'n versreël
- 18. 3 kwatryne + 1 koeplet
- 19. herhaling van 'n vokaal-klank in 'n versreël
- 20. ABBA
- 21. "Ek wens ek was daar, my hart is skoon seer"
- 22. ABCB
Down
- 1. AAAA
- 2. die gras waai SOOS wuiwende hande
- 3. skrywer van die gedig
- 4. die son knip vir die wolke oog
- 6. woorde met dieselfde klanke
- 8. wanneer een versreël oorloop in die volgende sonder enige ruspunte
- 11. naam van die gedig
- 12. 2 kwatryne + 1 sestet
- 13. "Hy wens hy was daar, sy hart is skoon seer"
- 15. versreëls word herhaal en gee sangerige effek aan gedig
- 17. gedig met 14 versreëls
