Price Theory

123456789
Across
  1. 4. Faktor wat prys beinvloed
  2. 5. die prys van ‘n produk wanneer die vraag gelyk aan die aanbod is.
  3. 6. Faktor wat vraag beinvloed
  4. 8. ‘n grafiek wat toon hoe die aanbod van ‘n artikel of diens en sy prys verband hou
  5. 9. Wanneer prys styg vraag
Down
  1. 1. Wanneer prys styg aanbod
  2. 2. die hoeveelheid van ‘n produk wanneer die vraag gelyk aan die aanbod is.
  3. 3. ‘n grafiek wat aandui hoe die vraag vir ‘n artikel of diens en die prys daarvan verwant is.
  4. 7. die hoeveelheid van ‘n goedere of diens wat vir verbruikers beskikbaar is om te koop of van gebruik te maak.