Across
- 2. Wanneer prys styg vraag
- 5. ‘n grafiek wat toon hoe die aanbod van ‘n artikel of diens en sy prys verband hou
- 7. Wanneer prys styg aanbod
- 8. Faktor wat vraag beinvloed
- 9. die hoeveelheid van ‘n produk wanneer die vraag gelyk aan die aanbod is.
Down
- 1. Faktor wat prys beinvloed
- 3. die hoeveelheid van ‘n goedere of diens wat vir verbruikers beskikbaar is om te koop of van gebruik te maak.
- 4. ‘n grafiek wat aandui hoe die vraag vir ‘n artikel of diens en die prys daarvan verwant is.
- 6. die prys van ‘n produk wanneer die vraag gelyk aan die aanbod is.
