Across
- 2. Faktor wat vraag beinvloed
- 4. die hoeveelheid van ‘n goedere of diens wat vir verbruikers beskikbaar is om te koop of van gebruik te maak.
- 8. Faktor wat prys beinvloed
- 9. Wanneer prys styg vraag
Down
- 1. die hoeveelheid van ‘n produk wanneer die vraag gelyk aan die aanbod is.
- 3. ‘n grafiek wat toon hoe die aanbod van ‘n artikel of diens en sy prys verband hou
- 5. die prys van ‘n produk wanneer die vraag gelyk aan die aanbod is.
- 6. Wanneer prys styg aanbod
- 7. ‘n grafiek wat aandui hoe die vraag vir ‘n artikel of diens en die prys daarvan verwant is.
