Across
- 3. Is die ooreenkoms tussen werkgewer en 'n
- 5. Misbruik van siekverlof deur werknemers.
- 6. Verspreiding van take en verantwoordelikhede.
- 7. Persoon neem hierdie soort kontrak uit om bates te beskerm teen moontlike verlies.
- 8. Om selfversekerd te wees en jouself te kan handhaaf in situasies.
- 10. Verwys na iemand wat buigsaam is in enige situasie.
Down
- 1. Wanneer iemad in ‘n magsposisie sy mag misbruik vir eie gewin.
- 2. Die oorspronklike eienaar van die
- 4. Die persoon word wettiglik toegelaat om 'n kontrak te sluit.
- 9. 'n Vorm van kommunikasie.
