Across
- 2. Juffrou Helm is hier gebore.
- 3. Ons skoolhoof se van
- 9. Die juffrou (naam) is die skool se kultuur koningin.
- 12. Tannie (naam) kondig belangrike inligting af
- 15. Shaun-Michael Zondagh se liedjie
- 16. Die eerste seunshokkiespan se kaptein
- 18. Ons kan nie vir juffrou (van) weghardloop nie
- 19. Die eerste rugbyspan se haker
Down
- 1. Die naam van hierdie publikasie
- 4. Sy het Karen Muir se rekord gebreek.
- 5. Meneer Linde was hier op skool
- 6. Die vinnigste seun in graad 10
- 7. Sy speel die hoofrol in die jaar se produksie, "Anja se Hulplyn"
- 8. Die eerste meisieshokkiespan se 'goalie'
- 10. Die eerste netbalspan se doel
- 11. Die juffrou (naam) op wie se skouer ons kan huil.
- 13. Meneer en Mevrou Muller se dogtertjie se naam
- 14. Juffrou Liz-Marie se hond se naam
- 17. Die toneelstuk wat jou in 2023 gaan bang maak.
