Across
- 5. Rut verlaat dit vir 'n land waarvan sy niks weet nie.
- 6. Naomi verander haar naam.
- 7. Naam van Boas en Rut se seun.
- 8. Die losser se naam moet onder die volk bekend wees, sĂȘ die vroue.
- 9. Rut was van die afkoms.
- 10. Boas was 'n familielid van hom.
Down
- 1. Daarin vervoer Rut die 26 kilogram gars wat Boas vir haar gee.
- 2. Boas gee vir Rut van die soort koringgereg.
- 3. Boas is bereid om in die hoedanigheid op te tree.
- 4. Die water vir die werkers word daarin gestoor.
