Selfstandige naamwoorde

123456
Across
  1. 2. Die olifant is 'n groot dier.
  2. 4. Die mier maak sy kos bymekaar.
  3. 6. Die dief het my fiets gesteel.
Down
  1. 1. Ek het 4 appels in my sak.
  2. 3. Ek is baie lief vir Mamma.
  3. 5. Ek sien 'n mooi blom.