Sinonieme - Woorde met dieselfde of soortgelyke betekenis.

123456789
Across
  1. 3. Sjoe, jou hare lyk mooi!.
  2. 5. Jodie het baie vriende by die skool.
  3. 6. Jy moet vinnig maak!
  4. 8. Kom onmiddellik hier!
  5. 9. Dit is dom om met elektrisiteit naby water te speel.
Down
  1. 1. Die kinders gesels lekker in die klas
  2. 2. Hy was kwaad toe hulle sy kar gestamp het.
  3. 4. Ek het baie presente vir my verjaarsdag gekry.
  4. 6. Jy kan verniet deelneem.
  5. 7. Die meisie is baie gelukkig dat dit vakansie is.