Skool

1234567891011121314151617
Across
  1. 2. Skool gee so erkenning aan leerders met briljante prestasies op verskeie gebiede.
  2. 4. ‘n Sinoniem vir “Tot siens”.
  3. 7. ‘n ________’n dag laat die dokter wag.
  4. 8. Katerien se ma se beroepskeuse.
  5. 13. Pa Freek se beroep. Lugballonoperateur
  6. 14. ‘n Ander woord vir suikersiekte.
  7. 17. Intensiewe vorm van “klein”.
Down
  1. 1. Ouma se oplossing vir die gebrande omelet.
  2. 3. Katerien en haar ouma is soos Vinkel en ___________, want die een is nes die ander.
  3. 5. Mense in Malmesbury rol hulle r-klanke so.
  4. 6. ‘n Sinoniem vir frons.
  5. 9. Ouma droom dat Ma Kate se navorsing sal help om die___________te red.
  6. 10. Pa Freek se een stokperdjie is om dit te snoei. bonsaiboompies
  7. 11. Iemand wat nie bang is om kanse te waag nie nie.
  8. 12. Die woord beteken iets stink verskriklik baie.
  9. 15. Vroulike haarstyl waar die hare gedraai word in ‘n bolletjie en vasgesteek word.
  10. 16. Keelknalle is ‘n nuutskepping vir die woord_____________.