Across
- 2. Vervoer middel in die ou tyd(Matt 19)
- 5. So sal die Meester geneom word(Jes 9)
- 6. Samuel se seuns het verkeerd gedoen deur dit van die mense aan te neem(1 Sam 8)
- 10. Maak so as jy groot wil wees in die koninkryk van die hemele(Matt 18)
- 12. Sy moes die profeet versorg maar het self nie gehad nie(1 Kon 17)
- 13. Maat van wysheid wat die prins laat val het(Esg 28)
Down
- 1. Hulle word ook weggeneem(Jes 3)
- 3. Hierdie was op die hemele(Ps 8)
- 4. Hierdie koper items was kosbaar soos goud(Ezra 8)
- 7. Posisie van gesag vir elke stam(Num 34)
- 8. Die gevangenes was hier afgegooi(2 Kron 25)
- 9. Die silwer en goud word vir hulle gegooi(Jes 2)
- 11. Die jare wat Dawid geregeer het(1 Kon 2)
