Across
- 4. Dit bly nog oor vir die volk van God (Heb 4)
- 5. Omgord jou lendene hiermee (wapenrusting)
- 6. Eers toe dit hulle oorkom giet hulle gebede uit (Jes 26)
- 8. Rut
- 9. Aan die hemel en op die aarde sal dit wees (Joël 2)
- 10. Verstandiges sal met so 'n glans glinster (Dan 12)
Down
- 1. Soek hierna soos na materialisme (Spr 2)
- 2. Hierdie word saam met die goddelose weggeraap (Sef 2)
- 3. Een van God se eienskappe (Nah 1)
- 7. Hy hang to aan sy eie galg (Ester)
