Across
- 2. Die doelwit is om jouself so voor te berei dat jy hiervoor genooi kan word(Matt 22)
- 5. Een van die boom soorte in Israel
- 6. Die koningin van Skeba (Sheva) het baie hiervan aan Salamo gegee(2 Kron 9)
- 8. Wolke van die hemel op 'n ander manier beskrywe(Job 38)
- 10. Vader het self ons Meester in hierdie amp aangestel(Hand 5)
Down
- 1. Die volk het Vader hierin beroof(Mal 3)
- 2. Een van die vele offers wat Israel moes hou(Lev 4)
- 3. Sonder bloedvergieting kan ons hierdie nie kry nie(Heb 9)
- 4. 'n Deel van die waskom(Eks 30)
- 7. Esau sal hiervan lewe(Gen 27)
- 9. Jy kan hierdie verloor(Op 3)
