Across
- 3. (juridies) Iemand wat groot sake in die hoër hof bepleit; die verdediger in regsake.
- 6. 'n Middel teen allerlei kwale, o.a. as pynstiller en antiinflammatoriese medikasie.
- 8. Oordrewe kieskeurig en met niks tevrede nie.
- 11. Verbreking van die huwelikstrou.
- 13. Afgesonder en van ander skei.
- 14. Deur bevoegde gesag erken; van 'n gesaghebbende bron of outoriteit; uit die krag van 'n amp.
- 15. Die daad van inent; 'n persoon met 'n middel inspuit om bepaalde infeksiesiektes te voorkom.
Down
- 1. Om 'n liggaamsdeel sjirurgies te verwyder.
- 2. 'n Sappige, watterige rankvrug wat buite groen en binne rooi is.
- 4. Is 'n metaboliese afwyking wat gekenmerk word deur hiperglukemie (hoë bloedsuiker/-glukose) Dit word suikersiekte genoem.
- 5. Om 'n negatiewe of onaangename gevoel by iemand op te wek.
- 7. Die vermoë om te ervaar en waar te neem; om 'n ervaring of bewustheid van jouself en die omgewing te hê.
- 9. Klein, kreefagtige waterdier met tien pote en 'n sagte dop.
- 10. 'n Gebeurtenis wat nie goed afgeloop het nie.
- 12. Totaal en al; waaroor daar geen twyfel bestaan nie.
