Across
- 4. of 'n mot is wat 'n spinnekop eet
- 6. rym met rak
- 7. waarin die insekte vassit voor 'n spinnekop hulle eet
- 8. rym met gordyn
- 10. die digter se van
Down
- 1. 'n diertjie met agt pote wat insekte eet
- 2. rym met dit
- 3. die gedig het het 2 ___(paragrawe)
- 4. Elke strofe het hoeveel reëls
- 5. die spinnekop se rak is so fyn en mooi
- 9. 'n ander woord vir 'n spinnekop se web (reël 2)
