Sport

12345678910
Across
  1. 2. Jy doen hierdie op n beweegbare ding met 2 wiele.
  2. 3. Jy moet die bal oor die net slaan.
  3. 6. Jy mag slegs n stok gebruik om die bal te slaan.
  4. 8. Hierdie sport word in span formaat gedoen en jy speel met n ovaal vorm bal.
  5. 9. Hierdie sport het verskeie items.
  6. 10. Hierdie is n tipe swem styl, jy doen dit op jou rug.
Down
  1. 1. In hierdie sport kan jy n 6 slaan.
  2. 4. Jy mag nie jou hande gebruik om die bal te beheer nie.
  3. 5. Hiersie sport word in span formaat gedoen en jy moet probeer n doel gooi.
  4. 7. Hierdie sport het nie n sagte bal nie.