Across
- 3. Dorp in die Karoo waar SA groot ruimtenavorsingsstasie het.
- 4. Hy is die eerste wat die son as middelpunt van ons sonnestelsel beskou.
- 7. Die naam van ons sonnestelsel
- 8. Gallilei ontdek die eerste vier mane van die planeet.
- 9. Rivier in Egipte wat vir voorspellings gebruik is.
- 11. Kalender wat ons vandag gebruik.
Down
- 1. Wetenskaplike vertakking wat handel oor heelal.
- 2. Hy gebruik die eerste teleskoop om ruimte te verken.
- 5. Hy ontdek Uranus saam met sy suster.
- 6. Hy stel vas dat planete se wentelbane ellipsvormig is.
- 10. Square Kilometre Array
- 12. Hy stel die wette van swaartekrag vas.
